"Dit is onregverdig om al die probleme met die uitbreidingsprogram op een individu te plaas", aldus me. Barbara Hogan, minister van openbare ondernemings oor die lojale kader & kameraad, mnr Jacob Maroga, wat deur die ANC in Eskom as besturende hoof ontplooi is.
Vir verskeie dae al bespiegel die pers of die uitvoerende hoof van Eskom, Jacob Maroga afgedank is deur Eskom se direksie of nie. Berigte is dat Maroga wel die trekpas gekry het en al weg sou wees as dit nie was vir ingmenging van heel bo af nie. Read more
- Me. Barbara Hogan het dadelik ingespring aan die kant van Maroga.