As ons stadsraadslede hul huiswerk rakende mnr Mcendisi Mqwathi gedoen het voor sy aanstelling as munisipale bestuurder van Moqhaka (Kroonstad), het hulle dalk op hierdie brokkies oor die verlede van ene Mcendisi Mqwathi afgekom vuit die 2005/2006 Jaarverslag van die Metsimaholo (Sasolburg) munisipaliteit: Read more
- Mqwathi was aangestel by Metsimaholo as "Director: Corporate and Transformation Services". Dit is nou daardie ou wat die wittes en veral wit manlike bestuurders moet vervang met lede van die voorheen benadeelde gemeenskap. Andersins is dit ook die personeelbestuurder.