Lyfwagte vir junior tsotsi (ene Julius Malema, kroonprins van Luthuli huis en die ANC) om sy lewe te beskerm en dis ek en Jan Publiek wat vir die gelag sal betaal. 'n Hele R3.6 miljoen 'n jaar sal die junior tsotsi se BBP beskerming kos. Anders gestel is dit R300,000 per maand of R9,836 per dag wat die lyfwagte vir die belastingbetaler sal kos.
"Bliksem", is al wat Oom Bitterbek hieroor kan kwytraak! Read more